Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Mar 16 2023
Magazine

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

Saam wen of verloor

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

DIÉ WEEK KUIER ONS BY...

VERPLEEGSTER SPUIT BOERDERY MET AARBEIE IN • Uit: Die Landbouweekblad, 13 Maart 1973

ORANJE OORPAKKE WAG OP HOËS

SLIM PLANNE NODIG OM DIÉ OORVLOED SOJA WEG TE WERK

Vele struikelblokke keer nie nuwe uitvoerrekord

SA kan dié terugslae nie bekostig

El Niño-somer wag op die horison

Sonneblomme kan sojabone weer troef — topsaadagent

Sojabone maak wéér geskiedenis

Abattoirs bloei oor beurtkrag • Beurtkrag is besig om die bestaande agteruitgang wat Suid-Afrika se abattoirbedryf weens die swak ekonomie ervaar, te verhaas.

Nuwe statistieke laat tergende vrae oor aanvalle

MAAK SÓ REG VIR ’N ONSEKER TOEKOMS • ’n Dinkskrum met van Suid-Afrika se bekendste landboubedryfsleiers het tot ’n lys praktiese oplossings gelei wat as ’n padkaart vir die toekoms kan dien.

PHALA PHALA KAN NOG LANG SKADU OOR SA GOOI

‘Verwerp fase 6’

Buitelandse kopers laat SA wynbedryf vooruit boer • Buitelandse belangstelling in Suid-Afrikaanse wynplase vlam op namate die plaaslike wynbedryf ’n groter merk op die internasionale wynwêreld maak.

Gure weer bring bleek pizzas

NUUS UIT AFRIKA

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Voëlgriep-veldbrand bereik Argentinië

Jý bepaal jou toekoms • In ’n jaar dat die toekoms vir baie Suid-Afrikaners letterlik en figuurlik donker lyk, is die vraag: Hoe groot gaan 2023 se impak werklik op ons lewe wees en wat kan ons self doen om dit te verbeter?

Staatsbegroting probeer uitgawes in toom hou • Suid-Afrika se staatskuld bly groei, maar die beleidsverandering by Eskom dui daarop dat die ANC begin besef die private sektor moet toegelaat word om die probleme van staatsinstellings op te los.

PLAASLIKE BOERE ’LEWER GOEIE KNOFFEL‘

Markte

VANJAAR WORD BYNA 10 000 TON MEER MAKADAMIAS IN SA VERWAG

KLIMAAT: HOE KAN AFRIKA AANPAS?

Smokkel van spesies hou gevare in

STUDENTE VIND BAAT BY SKAPE OP KAMPUS

HUPSTOOT VIR NAVORSING OOR KRUIEPLANTE

Beurtkrag se koste onverrekenbaar • ’n Koringoes onder besproeiing moes weens beurtkrag opgeoffer word om ’n worteloes te red van een van Suid-Afrika se grootste wortelprodusente. Mnr. Vito Rugani sien die glas altyd as half vol, maar voorsien dat Suid-Afrika in die rigting van kosrantsoene beweeg — ’n situasie wat laas tydens die Tweede Wêreldoorlog beleef is.

Die plaas uit die palm van boer se hand bestuur • Elke bestuurstap op die vernuwende jongboer mnr. Wernich Lemmer se plaas het ’n elektroniese oorsprong — van akkurate graanbemarking tot hoeveel jaarliks verkoop moet word om die e-boekstelsel én die Ontvanger tevrede te hou. Sy eie toepassing, met sy wortels in Noordwes, Indië en die Ooste, kos ’n fraksie van duur en dikwels omslagtige stelsels met onnodige funksies.

SONKRAG: GEEN OORHAASTIGE BESLUIT NIE

Genetiese model vir versnelde kuddebou • ’n Vernuwende Bonsmara-stoetteler het ’n besonderse genetiese model ontwikkel. Hy is die eerste ekstensiewe boer in Suid-Afrika wat geslagsbepaalde semen gebruik om sy kudde te verbeter.

GESLAGSBEPAALDE SAAD: ALLES OF NIKS

LBW VRA ...

WAT KOS DIT?

SÓ FNUIK BOER ESKOM SE BEURTKRAG • ’n Noord-Kaapse besproeiingsboer wat absoluut van elektrisiteit afhanklik is, is besig om Eskom se beurtkrag slim met kragopwekkers...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans