Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Jul 14 2022
Magazine

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

KIRKWOOD VIND BAAT BY GROOT WILDVRAAG

SYFERS

VEEDIEFSTAL

HARD OF SAG?

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

EIE DROOGFABRIEK LOON VRUGTEBOER • Uit: Landbouweekblad, 16 Julie 1982

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

DIÉ WEEK KUIER ONS BY...

WIND VAN VOOR VIR ‘meesterplan sonder boere’

GRAANBEDRYF KRAP KOP OOR OORVLOED LAERGRAADMIELIES

XENOFOBIE VERSUUR VEILIGHEIDSBERAAD

BOER HOF TOE OOR BEVEL OM DAM TE SLOOP

SÓ RY VERTRAGINGS MNR. DAVID GACE SE DAMAANSOEK

NATTER WEER KOM VIR DROË DELE VAN OOS-KAAP

SA WOLBEDRYF ‘MOET SELF VERWERK’

Transnet het groot planne vir Oos-Kaapse hawens

BKB verkry belang in Noord-Kaapse veebedryf

‘BRICS KAN ONS NIE HELP NIE’

MIELIEBEDRYF GROET ’N BAANBREKER

NUUS UIT AFRIKA

CHINA SE AANVAARDING VAN GM KAN UITVOERDERS KNOU

WES-KAAP REGERING TREE IN OOR ASHTON-FABRIEK

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Opkomende boere gedy danksy dié vennootskap

Staat soek ’n inklusiewe wildsvleisbedryf

Dink mooi voor jy eksekuteur aanstel • Ek is seker baie oorledenes sou in hul graf omgedraai het as hulle kon weet van die frustrasie waarmee hulle hul erfgename gelaat het met die onoordeelkundige aanwysing van ’n eksekuteur in hul testament. Hier is raad om dit reg te doen.

Die inflasiespook loop wêreldwyd • Terwyl inflasie in Amerika en Europa op die hoogste vlak in dekades is, het dit in Suid-Afrika tot bo die teikenband van die Reserwebank beweeg. Dit kan in die komende maande verder styg.

Markte

BELANGSTELLING IN SAFFRAAN GEDY IN SUID-AFRIKA

EIERBEDRYF OORLEEF TERUGSLAE

DÍT IS HOEKOM SA BOERE SKU IS VIR ORGANIESE PRODUKSIE

ALTERNATIEWE ENERGIEBRONNE VIR BESPROEIING: HOE HAALBAAR IS DIT?

Vinnige toets spoor siektes by diere op

KOMMUNALE GROND Nuwe rigting nou nodig • Die gronddebat is tydelik op die agtergrond geskuif, maar die tyd het aangebreek dat wetgewing afgestof word om besitregsekerheid in kommunale gebiede — meestal met ’n hoë landboupotensiaal — te verseker.

’n Bedryf by ’n kruispad • Vyf jaar gelede het dit voor die wind gegaan met die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf, maar nou lyk dié prentjie skielik baie anders. Wat het verkeerd geloop? Mnr. AJ Griesel, wat onlangs die warm stoel as hoof van die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) ingeneem het, verduidelik hoe hy sake sien.

LBW VRA ... Mnr. AJ Griesel

VEELDOELIGE DEKGEWAS TOT VOORDEEL VAN SAAIBOERE • Daar is min twyfel oor die voordele van dekgewasse vir grondgesondheid en gewasproduktiwiteit, maar die bykomende bestuur wat dit verg om dikwels tussen kontantgewasse te herplant, skrik boere af. ’n Suid-Afrikaanse boer het moontlik die oplossing gevind.

TEELGEHEIME VAN GESOGTE BEEFMASTER-KUDDE • Sonder ’n bul wat ’n goeie kondisie handhaaf, is dit nie moontlik om ’n hoë persentasie van dragtigheid te behaal nie. Mnr. Leon du Toit van Alzu Ondernemings teel bulle vir gehardheid en skakel só enige raaiwerk uit die teelproses.

Alles en nog wat • Aan nuwe werktuie – plaaslik vervaardig of ingevoer – en vernuf was daar geen tekort op die Nampooesdag buite Bothaville nie. Pryse is benaderd en sluit BTW in.

Luserngradering sorg vir gehalte en gemoedsrus • Lusernhooi is een van die waardevolste voerbronne vir groot- en...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans