Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Available

Landbouweekblad

Jun 23 2022
Magazine

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

TEGNOLOGIE

VOLGENDE UITGAWE

ONSEKER OOR KOS

Briewe

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

WALRICH: IS DÍT DIE SKAAP VAN DIE TOEKOMS? • Uit: Landbouweekblad, 20 Junie 1972

Polisie sleep voete terwyl SA bloei

Oorlog se nadraai gaan lánk bly

BOERE BETAAL VIR OBP-PALEISPOLITIEK

FABRIEK SE SLUITING LAAT 6 000 SONDER HEENKOME

SEISOEN VIR WINTERGRAAN SKOP KURKDROOG AF

SA sojas op pad China toe

Vroegwinter raak ál droër

PSEUDOWETENSKAP EN KWAKSALWERY KAN BOERE DUUR TE STAAN KOM

Maatskappy beoog plaas vir herlewingslandbou in Noordwes

WYNVOORRAAD BLY NOG TWEE JAAR LANK HOOG

ESKOM MAAK GROEN PLANNE

‘Behandel veediefstal soos rampokkery’

‘JULIE-ONLUSTE KAN HULSELF HERHAAL’

LOOP LIG VIR AANLOKLIKE PRYSBELOFTES

‘Oorlog’ knel Patensie-sitrusoes

NUUS UIT AFRIKA

NOORD-KAAP WAG OP UITKOMS VAN SANRAL

LANDBOUMAATSKAPPY HELP MET NOORDWES-PAAIE

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Perfekte storm broei in wêreldhandel • Die sake-omgewing verander wêreldwyd. Daaroor bestaan geen twyfel nie. Dit kan selfvoorsiening belangriker maak en vrye handel in die wiele ry.

Markte

AANLEG BEOOG OM VIS TE DROOG

KATOENPRYS HOOG, MAAR VOORRAAD BLY LAAG

Testamente kan emosies opjaag • Die meeste mense aanvaar wanneer ’n testament opgestel en onderteken is, is hul boedel behoorlik beplan — sonder om aandag te gee aan die magdom risiko’s wat wag om te ontplof as hulle sterf.

’N FACEBOOK VIR BEESTE

BLOKKETTINGTEGNOLOGIE TOT DIE REDDING?

NUWE PLANNE TEEN ROLBLAARSIEKTE

TEGNOLOGIE HELP OOS-KAAP VEG TEEN SPRINKANE

Rooibosbedryf sterker met teetoerisme • Gruyère, parmaham, port . . . en sedert 2021 rooibos. Geografiese merkers — name van produkte wat met ’n spesifieke streek verbind word en wetlike beskerming geniet — is niks nuuts nie. Die afgelope paar jaar word die toerismepotensiaal daarvan egter al hoe meer besef, en Suid-Afrika kan ook meer voordeel daaruit trek.

Resep moet wins verhoog, nie produksie • Verander die onsinnige klem op verhoging in produksie na doeltreffender diere – en die wins sal outomaties verhoog.

Vorm volg ná funksionaliteit • Is dit die reg om te spog, of waarom kies die deursneeboer in Suid-Afrika steeds eerder een 260 kg-kalf as twee aangepaste 210 kgkalwers. Hoe is dit moontlik?

Presisieboer maak saamboer moontlik • ’n Liefde vir die landbou is noodsaaklik vir enige boer om doeltreffend te kan boer, meen mnr. Nicol Mostert van die plaas Dasvlei buite Philadelphia. ’n Mens se besigheid kan ook nie sonder diversifikasie en presisietegnologie oorleef nie – en as jy saam met familie wil boer, moet daar genoeg werk vir almal wees om die vrede te bewaar.

KORTOM

INLIGTING

REGTE STRUKTUUR, INGESTELDHEID NOODSAAKLIK

‘Elke situasie verg unieke kragoplossing’ • Ekonome waarsku dat die Suid-Afrikaanse ekonomie nie sal groei solank Eskom sukkel om genoeg elektrisiteit vir uitbreiding op te wek nie. Soos met talle ander probleme in Suid-Afrika is dit die landbousektor wat regstaan met werkbare oplossings om die ligte aan, die droogoonde warm, die koelkamers koud en die gesaaides nat te hou.

‘HOU OP OM DIE OMGEWING AAN TE PAS’ • Dit is nie net saaiboere wat onder groot druk verkeer ten opsigte van produksiekoste nie. Ook vir skaapboere raak dit al hoe belangriker...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans