Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
WAKKER IN ’N NAGMERRIE • Haar ma, oudste dogter en man is in ’n ongeluk dood toe hulle langs die pad gestaan het
’N SOORT LIEFLIKE CHAOS • Dis uitdagend om twee dogtertjies onder drie groot te maak, sê Reandi, maar sy sal dit vir niks verruil nie
MY 10 JAAR VAN SKOOL OPKNAP • Dié hoof het ’n skool wat in ’n haglike toestand was in ’n vertoonstuk omskep
GEBEDE VIR DIE BESTE PASMAAT • Dié SA gesinne leef in die hoop dat skenkers gevind word vir hul kinders wat ’n beenmurgoorplanting broodnodig het om te oorleef – maar dis ’n reusetaak
ONS EERSTE BLOKRAAIBESTE • Recardo August het koning gekraai in die eerste seisoen van Huisgenoot Blokraaibestes, en dis g’n wonder nie – hy verslind al van jongs af al wat ’n blokraai is
LEER DIE TAAL VAN LIEFDE • Jy sal verstom wees oor die wetenskap agter die dinge wat ons laat swymel
DIE GROOTTE VAN JOU HEUPE TEL
HET MY HOND MY REGTIG LIEF?
HOE OM JOU LIGGAAMSVERHOUDING UIT TE WERK
PRONK MET PAAS-BOLLETJIES! • Alle kleure en geure – ons vier vandeesweek fees met Paasbolletjies
SAK EN PAK VIR PAASFEES • Pak 15 items of minder vir ’n stylvol gekoördineerde gesinsvoorkoms met ’n Paastema
SKOON GEWAS EN BLINK • Sorg met hierdie wenke dat jy die beste uit jou kopskroproetine haal
Was jou hare reg • As jou hare gedurig olierig of droog voel, kan dit aan jou manier van harewas eerder as jou genetiese haartekstuur te wyte wees
SAGTE SPEELMAAT • Babas en jong kinders sal graag met dié oulike, karaktervolle hasie speel
KIES SO DIE REGTE TANDEPASTA • Met soveel soorte tandepasta op die rakke, het tande borsel ’n ingewikkelde besigheid geword. Hier is ’n eenvoudige gids oor watter tandepasta wat doen
GEWOON
KINDERS
PENDELHUWELIK OF SAAM TREK?
HOE LAAT EK ’N MEEVALLER VIR MY WERK?
KRY AL ONS NUUSBRIEWE! • ’n Nuusbrief vir elke belangstelling – maak seker jy loop niks mis nie
VERMAAK | AANLYN & OP DIE KASSIE
Fantastic Beasts: The Secrets of Dumbledore • Fantasieavontuur. Met Eddie Redmayne en Jude Law. Regisseur: David Yates. 10-12ODG. Begin 14 April.
Gayle • Ontmoet die tienersensasie agter die treffer “abcdefu”
Nuut op die rakke • Geniet ’n liefdesverhaal en ’n ware verhaal van Lux Verbi
Stillewe agter glas • Tussen die tulpe en wafels deur vind Anje haarself
SLYP JOU SKRYFTALENT
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
SMUL AAN CARMEN SE GUNSTELINGKOS • Heerlike geregte, agter-die-skerms-kosstories, lesse uit haar ma se plaaskombuis en slim planne met alledaagse bestanddele – dit kry jy alles in dié unieke uitgawe waarin Carmen Niehaus al die lekkerste resepte uit haar loopbaan as Huisgenoot se kosredakteur deel
huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bank besonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
TEKEN IN OP HUISGENOOT • Kry dit in druk of digitaal
JOU...