Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
LARRY HAGMAN, OFTEWEL J.R. EWING VAN DALLAS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
NU DAVIDSON EN RHYS JOHN
FLITSVRAE: CHAR CARRIE • Aktrise in die sepie Suidooster
ANDERKANT DIE WOESTYNJARE • Stephen McGown het onlangs by Gerco van Deventer gaan kuier sodat hulle kon praat oor die dinge wat nét hulle verstaan: die jare as gyselaars in die woestyn. Maar Stephen verwerk ook steeds sy eie storie van spanning en swaarkry
MY TRIOMF MET VERDRIET • Frankie en Filipé is ’n droom wat waar geword het vir Solomon Cupido en Bradley Olivier – maar nou is Bradley weg en moet Solomon dit alleen vier
40 – EN NOG STEEDS MANJIFIEK • Minki vier weer ’n mylpaalverjaardag saam met Huisgenoot, dankbaar dat ál haar drome sedert haar eerste volwaardige HG-voorblad 19 jaar gelede waar geword het
SKERP SOOS ’N NAALD • ’n Seldsame bloedsiekte plaas tamaai struikelblokke in sy pad, maar met durf en deursettingsvermoë het hy matriek met vlieënde vaandels geslaag
WANNEER JY TE VEEL OEFEN … • Oefening is ’n goeie ding – tot dit ’n obsessie word wat jou lyf en kop erg kan benadeel. ’n Joernalis vertel hoe haar verslawing haar in die hospitaal laat beland het
Basies BRILJANT • In haar jongste boek verduidelik DONNA HAY hoe om geregte wat moeilik klink om te maak MAKLIK aanmekaar te slaan
JOU EIE FLAIR • Laat jou persoonlikheid deurskemer deur die regte bykomstighede te kies. Hier’s vier modieuse style om jou te inspireer
WARM SOOS ’N DRUKKIE • Ons kan nie genoeg kry van Pantone se kleur van die jaar nie. Hier’s hoe jy dit deel van jou voorkoms kan maak
GEEL GETOOI • Trek vir jou tuin ’n vrolike geel baadjie aan met hierdie sonliewende plante
VRA VIR IRMA • Skryf vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
STRY OP DIE REGTE MANIER
LUISTER NA JOU LYF • Voel jy gereeld goor? Jou lyf vra dalk vir oefening
TREF VOORSORG TEEN SERVIKALE KANKER
SORGE AS JULLE SAAM WOON • Die werklikheid van ’n huis of woonstel deel is dat julle met mekaar se goeie én slegte gewoontes moet saamleef. Julle kan argumente voorkom deur ’n goeie geldgesprek te voel
SOPIES SE SKADE • Al is jy nie ’n alkoholis nie, kan drank ’n negatiewe uitwerking op jou gesondheid en voorkoms hê
’N MAATJIE VIR JOU KIND
JOU STERRE
KOEK • Dié donker misdaadkomedie sal soos koeksisterstroop aan jou kleef
FRANKIE EN FELIPÉ
Nuwe musiek • Usher, Brendan Peyper en Ampie spog met nuwe treffers vol hart, siel en ritme
Nuut op die rakke • Prettige boeke wat leesvermoë bevorder
Keerpunt • Chané se lewe by die universiteit loop skeef, en sy gaan soek dinktyd op ’n plaas
TV-GIDS
huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontak besonderhede in.
RAAISELS
DIS WEN-VERMAAK . . . DIS WOORDSOEK! • Vergeet van alles wat pla, en gee jou oor aan woordsoekgenot. Jou...