Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
’n Skatkis vol leersame inhoud vir laerskoolleerders! • Huisgenoot Junior: Leer en Speel! bied bykomende hulp met skooltake, lees-en leerwerk vir leerders in graad 4, 5 en 6
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE DAG TOE OUMA BERGAF IS • Sy en haar drie agterkleinkinders het byna 80 m by Bainskloofpas afgestort. Net Sarie de Villiers het die ongeluk oorleef – en nou word sy van die kinders se moord aangekla. HG herbesoek die gebeure
OPSTAAN NÁ DIE SEER • Ondanks ’n ineenstorting, gebroke liefde en die dood van haar pa, hou Amor Vittone haar kop weer omhoog noudat sy na ’n nuwe huis trek en ’n vars hoofstuk begin
NEXT LEVEL • Die Housewives-ster Anita Lloyd wys ons haar pragtige huis wat ná baie jare vir haar standvastigheid kon bring
SIEMBAMBA, MAMMA SE KINDJIES • ’n Amerikaanse vrou in ’n moordkultus is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat sy haar twee kinders doodgemaak en saamgesweer het om haar man se vorige vrou te vermoor
Berei & BÊRE • Maak heerlike GEREGTE vooruit om later in jou besige WEEK te geniet
KIES & KLEUR • Van blou en pers tot pruim en neutraal – kies uit hierdie seisoen se modieuse skakerings
AS ALLES ONTSTEKING OOR JOU OUD MAAK • ’n Nuwe term in die skoonheidsbedryf sit opnuut die kollig op veroudering. Ons praat oor ‘inflammaging’
BYDERWETSE BAADJIE VIR LAATWINTER • Dié vinnige en maklike baadjie sal jou warm hou deur die laaste koue dae van die winter en die vroeë lente
GAAN REEDS VROEG VIR ’N MAMMOGRAM • Elke vrou moet vanaf die ouderdom van 40 gereeld ’n mammogram kry. Lees hier hoekom dit belangrik is
WAT IS ’N VALS POSITIEF?
HOEKOM IS ONDERSOEKE SO BELANGRIK?
GEVAARTEKENS
VRA VIR IRMA
WANNEER DIE WOLWE VOOR JOU DEUR IS
Maak die beste beleggingskeuse van jou lewe! • Die kleuterskoolgroep Kleuterzone nooi beleggers uit om te bele in hierdie skole-franchise.
Annebell Kohl • Dié nuweling maak naam op die kassie
ANNEBELL SÊ
Ware verhale • Hierdie dokumentêre reekse en flieks sal jou laat skrik, jou vermaak en jou twee keer laat dink
Francois van Coke • Die rocker van Bellville vier 20 jaar in die musiekbedryf – en hy gaan, in egte Francois-styl, groot
VYF KITSFEITE OOR FRANCOIS
VYF LIEDJIES WAT FRANCOIS SLIM VANG INSPIREER SY BAAS
Nuut op die rakke • Sewe vrae aan twee krimi-skrywers
Metanoia • In die apartheidstyd was hul liefde nie toelaatbaar nie, maar tye het verander
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
JOU STERRE
RAAISELS
Die militêre staatsgreep in Niger
ELDERS IN DIE WÊRELD
Antarktiese seeys smelt teen rekordspoed
LANDENGTE
SYFERSTORIES
FOTO VAN DIE WEEK
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 15 AUGUSTUS 1914 – DIE PANAMAKANAAL WORD VOLTOOI
VYF VINNIGE VRAE
KYK...