Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jul 27 2023
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AS ’N HUTSMERK JOU LEWE HEL MAAK • Hy word sleggesê en gedreig oor die dood van die jong boer Willem Kruger ná die ramparty wat hul lewe laat ontspoor het. Janneman Uys vertel eksklusief wat daardie nag gebeur het, en hoekom hy onregverdig daarvoor boet

‘DIE AANTYGINGS IS ONGEGROND’

UIT DIE BLOUTE, MY TWEEDE KANS • Vergeet maar van al die drama wat rondom die verbrokkeling van Claudia Henkel se huwelik in die nuus was. Sy het nuwe liefde gevind en is gelukkiger as ooit tevore

’N BRIEF UIT DIE TRONK • Die man wat Suretha Brits gehuur het om haar man te vermoor, ontmoet Huisgenoot in die tronk – en skryf oor sy groot berou

‘EK IS JAMMER – DIT WAS ’N FOUT’

TOT SIENS, 7DE LAAN! • Ná 23 jaar op ons skerms het die sepie aangekondig hulle verdwyn einde vanjaar van SABC2 af. Nou groet die akteurs wat geliefde karakters geword het Hillside vir oulaas

VOL DRAADWERK • Kan Mark Zuckerberg se nuwe platform die einde van Twitter beteken?

Plan met ’n PAN • Vandeesweek wys ons jou geurige en voedsame resepte wat jy vir die hele gesin kan optower. Elke gereg kan boonop in ’n japtrap voorberei word – ideaal vir ’n bedrywige weeksaand

SWART OP TERUG • Dit kom en gaan. Ons is net bly dis terug! Dra só een van hierdie seisoen se gewildste kleure: klassieke swart

Die ABC van CBD • Ons bekyk die skoonheidsvoordele wat die plant inhou

NET ’N LOS LAPPIE • Gebruik verskillende lap met treffende ontwerpe om jou leefruimte op te kikker

APPS WAARMEE JY JOU KIND AANLYN KAN MONITOR • Hoe om jou kind se foongebruik te beheer en te beperk kan ’n groot kopseer vir ouers wees. Daarom is daar sekere apps wat gebruik kan word juis om dié probleem hok te slaan en jou kind te beskerm

VINNIGE FEIT

DIE BASIESE BEGINSELS

VRA VIR IRMA

DIE VERSKIL WAT NET R200 KAN MAAK

Deoudoné van der Merwe • KykNET se “Stella” terug op die kassie as aanbieder

Kokkedoor: Vuur & vlam • Die gewilde kompetisiereeks is terug – en dié keer gaan die aksie sommer vuurwarm wees

ONTMOET DIE DEELNEMERS

Op ons speellys • Ons wys jou hoe die wêrelde van ’n popster en ’n alternatiewe rockgroep kruis – en dié is die liedjies wat op jou speellysie móét wees

LUISTERLIEDJIES VIR ELKE DAG

Nuut op die rakke • Geniet vier interes-sante, uiteenlopende niefiksieboeke

Etiket • Etiket dikteer hoe ’n mens op deftige geleenthede moet optree, wat ’n mens mag sê en hoe jy aantrek

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

RAAISELS

ALLES OOR JOU LIGGAAM! • Het jy geweet jou liggaam is een van die interessantste dinge op hierdie aardbol? Met Huisgenoot: Het jy geweet? – Jou liggaam kan jy meer lees oor alles waaruit jou lyf bestaan, van jou kop tot by jou tone, en alles tussenin!

Ál meer voëls bou nes met ons...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans